Terug na Toerisme Hoof
_ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _

 

Marthinus Jordaan bied aan:

●  Konsultasies
●  Deeltydse dosent Technikon
●  Advies


N Dip (Natuurbewaring en Bestuur)
NH Dip (Post Matric Teaching)
M Dip Tech (Naskoolse Onderwys)
SIEA

Redakteur van

Voltooide Projekte:

●  Is genooi deur Vrystaat
   Technikon,  Technikon SA en
   Vaaldriehoekse Technikon om in
   hul advieskomitees te dien.
●  Het 'n "Vrystaatse Slagvelde"-
   brosjure saamgestel in 1992, 1ste
   druk 13 000 en tweede druk 10
   000.

● 
Het private finansiering vir 'n
   toerisme-brosjure gereël.

● 
Het die Vrystaatse Toeristegids
   geïnisieer. Is as erelid aangewys
   en was by drie kort kursusse
   betrokke.

● 
Dien in koördineringskomitee
   tydens die wêreldbeker rugby-
   reëlings in die Vrystaat.

● 
Was betrokke met die saamstel
   van 'n toerismebeleid in die
   Vrystaat.
●  Advies aan meesters- en
   doktorale studente.

● 
Redakteur - Loopbaangids tot die
   toerismebedryf in Suid-Afrika.

● 
Deeltydse konsultant
●  Deeltydse dosent 1994, 1995,
   1998-

● 
Dien in Sertec-komitee om
   Technikons in SA te evalueer wat
   aansoek doen om diplomas en
   grade in toerisme aan te bied.

● 
Was genomineer as Bloem-
   fonteiner van die Jaar 1992

● 
Is versoek om loopbaangids in
   Xhosa te vertaal.

● 
Skrywer van reeks radiopraatjies.
● 
Betrokke met toerisme-
   onderhandeling met die ANC
   tydens 1993 - 1994.

● 
Dien tans in die Transgariep
   Toerisme vereninging se Raad.
●  Dien tans in die Vrystaatse
   Toerismebemarkingsraad.
 
Vir artikels & meer inligting, besoek
www.mjsjordaan.co.za.

_ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _



Sel: 084 577 3226