Terug na B & B @ Bloem Hoof
_ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _

 

B & B @ Bloem (erf groote 2600 vk m / kamers in totaal 332 vk m) is in Bloemfontein in 'n stil, rustige en voëlryke omgewing geleë.  65 Bome / struike is geidentifieer. 'n Gastehuis  waar die verlede weerklank vind in die kosbare klassieke meubels. 'n Gul ontbyt word in die lieflike Provensaalse styl eetkamer voortgesit (29 vk m & ontvang 16 mense).  Behalwe vir die kontinentale keuse, het gaste nou ook 6 ander keuses op die ontbyt spyskaart.  Die kamers is almal uniek en individueel en kyk uit oor die tuin. Party van die gesinskamers het kaggels. En-suite badkamers. Kothuise beskikbaar.  Gaste kan nou ook van ons B & B @ Bloem wyn geniet en het ook nou in in-huis DVD kanaal.  Maklike toegang vanaf die N1.

_ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _



Sel: 084 577 3226